Antique market

Antique market

Friday, January 21, 2011

Dis naweek! En dit beteken Rose garden is oop!... Kom kyk en grou gerus in ons winkel. Hoop om jul die naweek daar te sien. Baie nuwe klere ingekry van La Ropa asook 'n hele "French collection" wall racks ens. Baie dankie aan Ilse wat vandag haar tyd opgeoffer het om diens te gaan doen!!!

Thursday, January 20, 2011

Our first blog

Wow - die is wraggies exciting! ... Rose garden is 'n klein winkel in die Noorde van Pretoria - gelee by 'n restaurant: Farm Cafe - met plaasdiere en 'n plaas atmosfeer. Ons winkel ure is: Vrydae: 9:00 - 16:30; Sat 09:00 - 14:30 en Son 09:00 - 13:00. Kom snuffel gerus deur ons shabby chic decor en geskenke items, verskeie ou blikke en botteltjies, klere, juwele, handsakke, skoene en nog meer... Enige iemand wat mal is oor "Biggie Best", sal mal wees oor Rose garden...