Antique market

Antique market

Monday, February 7, 2011

Februarie - die maand van liefde

Wow wow wow! Dit is al Februarie! Die maand van liefde! Ai, ons het so baie om voor dankbaar te wees. Ons Liewe Heer maak soveel deure oop vir sooo baie mense wat dit nodig het. Exciting dinge besig om te gebeur. Rose garden verskuif na 'n nuwe perseel einde Februarie! Ons trek in by 'n splinternuwe tee tuin, gaste huis en "day-spa" in Mayville / Les Marais area! Hou hierdie spasie dop vir verdere info ...

No comments:

Post a Comment