Antique market

Antique market

Thursday, February 24, 2011

Wat 'n wonderlike sonskyn dag in Pretoria! Amper naweek en die einde van Februarie is in sig.
Een van die dae is ons in die nuwe winkel by 'n stunning gastehuis met sy eie day spa en splinternuwe teetuin. Ek kan nie wag nie. Dit gaan so opwindend wees.
Ek het reeds foto's opgesit van ons nuwe voorraad.
Kyk ook gerus op my Facebook profile - La Ropa het van hulle klere op sale! Stunning goed.
Tot later dan ...

No comments:

Post a Comment